Hoërskool Strand

Matriekafskeid 2025

0 days
0 hours
0 min
0 sec

Laat jou lig skyn want jou toekomspad

wat voorlê is

Helder!

Algemene Informasie

Plek

Lord Charles

Tyd

16:30 - 23:00

Drag

Formeel

Koste

R 1200pp

Datum

27 September 2025

Algemene Vrae

Hoe werk die instap van die matriekleerders?
Leerders arriveer vanaf 16:30 en kan as 'n paartjie of vriende saam die rooitapyt volg vir 'n onvergeetlike aand. Leerders stap volgens tafelnommers in en gaan die tafellyste tydens skooltyd uiteengesit word.
Kan ouers/ familie die instap van die leerders kyk?
Ouers en familie is meer as welkom om die instap van leerders te kyk. Die toeskouerkaartjies kos R 20 per persoon en kan vanaf 1 September tot 26 September by die skool se finansies kantoor gekoop word.
Alkohol
Alkohol is verbode
Kosse allergieë
Leerders wat allergies is vir kosse of 'n spesiale dieët het moet dit asseblief so gou moontlik kommunikeer aan die onderwyser wat in beheer is van die funksie.
Fotograaf
Daar gaan 'n professionele fotograaf teenwoordig wees die aand. Geen persoonlike fotograwe op die rooi tapyt nie asseblief.
Wat sluit die bedrag alles in?
Dit sluit in: driegangmaaltyd, verwelkomingsdrankie, koeldrank, venue, fotograwe, dekor, DJ en uitnodiging.

Bank Besonderhede

Betalings kan elektronies plaasvind of u kan met 'n kaart by die finansieskantoor betaal.

Bank: ABSA

Rekeningnaam: Hoërskool Strand

Rekeningnommer: 420146620

Takkode: 632005

Verwysing: Bruwer, T 12E Matriekafskeid (van, voorletters, klasseksie, matriekafskeid)

U is meer as welkom om die R 1200 af te betaal elke maand.

Stuur asseblief bewys van betaling aan die finansieskantoor.

Plek

Lord Charles Hotel, Somerset-Wes

Lord Charles Hotel

Ervaar elegansie by Lord Charles Hotel, die perfekte venue vir ons matriekafskeid. Geleë in die hart van Somerset-Wes, bied hierdie plek onvergeetlike oomblikke.

Adres: Hoofweg & Broadway Blvd, Somerset-Wes, 7130

Kry Aanwysings